Jou poort na info brokkies, hulpbronne en resepte van ons kontrei.
’n Korbeel huis, ja korbeel nie bordeel.... is ’n gebou wat in sy geheel uit klip gebou is, insluitend sy…
Die Karoonoem-noem bos ( Carissa haematocarpa ), of in Engels Karoo Num-Num bos was so goed soos ‘n snoepie winkel…
Hierdie koppies wat vanaf die noorde uitkyk oor Williston het sy naam as Singkoppe gekry nadat Mnr Beineke om en…
reeds saam met die ontdekkingsreisigers vanuit die laat 1700’s, vroeë 1800’s. Hulle het die name op hul kaarte geskryf, maar…
Die Kapokbos is maklik herkenbaar aan sy donsies. Wanneer donsies verskyn is sterk verwant met reënval so somer en winterreënvalstreek…
Clanflora is ‘n toepassing (net vir Android-fone [1] tans, 'n aanlyn weergawe kan jy kry by app.clanflora.co.za [2] ) om…
Suid-Afrika is die wêreld se voorste produsent van sybokhaar, wat volgens Sybokhaar SA in 2024 ongeveer 51% van wêreldproduksie uitmaak.…
Marguerite Henrici is gebore in1892 in Basle, Switserland. In 1913 begin sy studeer by die Universiteit van Basle. Sy studeer…
Die algemeen storie oor hoe Kompasberg sy naam gekry het is tydens kolonel Gordon se opmetingsendings reis saam met die…
Twee ikoniese koppies tussen Middelburg en Steynsburg staan bekend as Teebus en Koffiebus. Die name is baie uniek en meeste…
P.J. van der Merwe se plaas Driefontein, wat op die oewer van die Onregs Rivier geleë was, was in 1843…
Kogmanskloofpas sny deur die Langeberge en verbind Ashton en Montagu. Dit is oorspronklik voltooi as 'n alternatief vir Tradouwpas, wat…
Namies, ‘n nedersetting met ‘n ryk geskiedenis, lê 26 km suid-wes van Pofadder en 25 km suid van Pella. Die…
Sophia Wharton Myddleton Gray, gebore in 1814 in Durham, Engeland, het na vore getree as 'n merkwaardige figuur in die…
Die Oewerkonyn, het in 1902 vir die eerste keer wetenskaplike aandag getrek toe twee eksemplare vanaf Deelfontein in die Kaapprovinsie…
Die woord Kamdeboo se oorsprong is ook uit die Khoekhoe-taal. ’n Paar moontlike betekenisse doen die ronde, wat “groen hoogtes”…
Gedurende die middel van die 20ste eeu was dit nie ongewoon om aasvoëls oral in die Karoo te sien sweef…
Die doleriet koppie van 1315m hoog suid van Graaff Reinet staan bekend as Spandaukop. Die kop is so benoem deur…
Hofmeyr is op 25 Februarie 1874 gestig op die plaas Boorfontein. Eers met die naam Maraisburg venoem na Daniel Marais,…
/Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom…
Willowmore het van 1938 tot 1984 hul krag van diesel krag opwekkers gekry. Daar was aanvanklik net drie kragopwekkers maar…
Die 861 km Saldanha-Sishen spoorlyn se konstruksie het in 1 Junie 1973 begin en op 14 May 1976 het die…
Hardemans-Karoo - Die naam word gebruik in boeke en artikels, maar tot dusver kon ek geen verwysing na die oorspring…
Ons gebruik koekies om jou 'n beter gebruikerservaring op hierdie webwerf te bied. Koekiebeleid