Hofmeyr se naam
Hofmeyr is op 25 Februarie 1874 gestig op die plaas Boorfontein. Eers met die naam Maraisburg venoem na Daniel Marais, wat 'n leidende rol in die totstandkoming daarvan gespeel het. Om verwarring met Maraisburg aan die Witwatersrand te voorkom, is die dorp in 1913 herdoop ter ere van Jan Hendrik (Onze Jan) Homeyr, 'n bekende politieke kampvegter en 'n staatmaker voorstander van die vestiging en ontwikkeling van die Afrikaanse taal.
Bronne:
Bulpin, T. (1992). Discovering Southern Africa (Fifth Edition uitg.). Muizenberg: Discovering Southern Africa Productions .
Raper, P. E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Johannesbug: Lowry Publisher.