Singkoppe se storie
Hierdie koppies wat vanaf die noorde uitkyk oor Williston het sy naam as Singkoppe gekry nadat Mnr Beineke om en by in die 1845’s die inisiatief geneem het om ‘ voetpad tot op die kruin van die suikerbrood vorminge koppie uit te lê. Onder sy leiding was daar ‘n weeklikse sangfees op die kruin van die koppies gehou.
In die depressie jare word daar vertel dat daar Ou Kersaand Kersliedere van af die Singkoppe gesing is
Bron: Die Amandel breek oop 1845 – 1995 deur Elsa van Schalkwyk