Skip to Content

Singkoppe

Daar is ‘n voetpad uit na met die Singkoppe wat jou die mooiste uitsig oor Williston gee. 

Ry wel met jou kar om die keerwal en parkeer agter die wal om makliker toegang te kry na die voetpad. Die staproete self is bietjie van ‘n stewige klim van so ongeveer 900meter. 

As jy af kyk na onder waar die keer wal is, dit is waar die oorspronklike fontein was waar die bekende Amandel boom in 1768 geplant was. 

Parkeer by: 31°20'21.8"S 20°55'13.7"E

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Geskiedkundig
  • Uitkykpunt
Link copied!
Besienswaardigheid

Trading hours

  • Monday: Closed
  • Tuesday: Closed
  • Wednesday: Closed
  • Thursday: Closed
  • Friday: Closed
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Singkoppe, Williston

Noorde punt van Kerk straat, ry om die keer wal en parkeer agter die wal.