Skip to Content

Saldanha-Sishen spoorlyn

Die 861 km Saldanha-Sishen spoorlyn se konstruksie het in 1 Junie 1973 begin en op 14 May 1976 het die eerste ystererts trein van Sishen af in Saldanha Baai gestop. Die spoorlyn word hoofsaaklik gebruik om minerale te vervoer. 

‘n Sishen trein het al die “Guinness World Records” gehaal. 

In 1989 het ‘n trein van 7.281 km lank die 861 km van Sishen na Saldanhabaai afgelê. Altesaam 660 volgelaaide erts vragwaens, nege elektriese lokomotiewe, sewe dieselenjins en drie ander motors het die rit afgelê, wat Saterdagmiddag om 12.45 by Sishen begin het en die volgende dag om 15.40 by Saldanha geëindig het.

Vandag hou ‘n Australiese trein die rekord.

Bronne: