Jou poort na info brokkies, hulpbronne en resepte van ons kontrei.
Uniondale lê aan die voet van die Mannetjiesberg. Soos meeste dorpe in Suid-Afrika se stories begin is dit met die…
Sophia Wharton Myddleton Gray, gebore in 1814 in Durham, Engeland, het na vore getree as 'n merkwaardige figuur in die…
Die 861 km Saldanha-Sishen spoorlyn se konstruksie het in 1 Junie 1973 begin en op 14 May 1976 het die…
Die doleriet koppie van 1315m hoog suid van Graaff Reinet staan bekend as Spandaukop. Die kop is so benoem deur…
Twee ikoniese koppies tussen Middelburg en Steynsburg staan bekend as Teebus en Koffiebus. Die name is baie uniek en meeste…
Hofmeyr is op 25 Februarie 1874 gestig op die plaas Boorfontein. Eers met die naam Maraisburg venoem na Daniel Marais,…
Gedurende die middel van die 20ste eeu was dit nie ongewoon om aasvoëls oral in die Karoo te sien sweef…
/Twee is beter as een. Saam bereik hulle meer in hulle werk. As een mens val, kan sy vriend hom…
Die Karoonoem-noem bos ( Carissa haematocarpa ), of in Engels Karoo Num-Num bos was so goed soos ‘n snoepie winkel…
Willowmore het van 1938 tot 1984 hul krag van diesel krag opwekkers gekry. Daar was aanvanklik net drie kragopwekkers maar…
Hierdie koppies wat vanaf die noorde uitkyk oor Williston het sy naam as Singkoppe gekry nadat Mnr Beineke om en…
Thomas Bain was 'n baie interessante man met 'n verskeidenheid stokperdjies van skets tot plantkundige, maar waarvoor hy bekend is,…
Die woord Kamdeboo se oorsprong is ook uit die Khoekhoe-taal. ’n Paar moontlike betekenisse doen die ronde, wat “groen hoogtes”…
Clanflora is ‘n toepassing (net vir Android-fone [1] tans, 'n aanlyn weergawe kan jy kry by app.clanflora.co.za [2] ) om…
Die Kapokbos is maklik herkenbaar aan sy donsies. Wanneer donsies verskyn is sterk verwant met reënval so somer en winterreënvalstreek…
Thomas Charles John Bain, 'n baanbreker-ingenieur wie se werk Suid-Afrika se infrastruktuur getransformeer het, is op 10 Oktober 1893 op…
Suid-Afrika het ‘n besonderse unieke naam vir die kantagtige gietyster versierings. Terwyl die res van die wêreld dit maar net…
reeds saam met die ontdekkingsreisigers vanuit die laat 1700’s, vroeë 1800’s. Hulle het die name op hul kaarte geskryf, maar…
P.J. van der Merwe se plaas Driefontein, wat op die oewer van die Onregs Rivier geleë was, was in 1843…
Namies, ‘n nedersetting met ‘n ryk geskiedenis, lê 26 km suid-wes van Pofadder en 25 km suid van Pella. Die…
Marguerite Henrici is gebore in1892 in Basle, Switserland. In 1913 begin sy studeer by die Universiteit van Basle. Sy studeer…
Die algemeen storie oor hoe Kompasberg sy naam gekry het is tydens kolonel Gordon se opmetingsendings reis saam met die…
Die dorpie Beaufort West het met die eerste stadsaal in die Kaapkolonie gespog. Dit is tussen 1865 en 1867 gebou…
Ons gebruik koekies om jou 'n beter gebruikerservaring op hierdie webwerf te bied. Koekiebeleid