Skip to Content

Uniondale Dorps naam

Uniondale lê aan die voet van die Mannetjiesberg. Soos meeste dorpe in Suid-Afrika se stories begin is dit met die stigting van ‘n kerk. Die mense kon nie besluit of die kerk op die plaas Lyon of die plaas Hopedale gebou moes word nie. Toe kom die voorstel van af die moeder gemeente in George dat hul die kerk tussen die 2 plase moet bou. So het dit dan ook gebeur en van daar die naam Uniondale.