OK Foods Prieska
OK Foods is 'n winkel wat kliente a volle koop ondervinding bied met groot spesiale aanbiedinge. Die winkel sluit 'n volle reeks kos en huishoudelike items in, sowel as vars afdelings soos die bakery, deli, wegneem etes en 'n wye verskeidenheid vrugte en groente.
OK Foods winkels het elk 'n privaat eienaar wat dit bestuur, en eienaars is trots daarop om uitstekende diens en vars produkte te lewer. Waarde vir geld!
Dienste
Algemeen
Kruideniersware