Prieska Mediese Sentrum
Prieska Mediese Sentrum (PrieskaMED) met Algemene Praktisyn, Dr. Steffan Raubenheimer bied Mediese en Noodgevalle dienste aan Prieska & Omgewing.
PrieskaMED beskik ook oor 'n B-Praktyk wat mediese dienste verskaf aan lede van ons gemeenskap wat nie toegang het tot 'n Mediese Fonds nie.
Dienste
Medies