Allegro Guest House Prieska
Allegro Guest House is 'n pragtige gastehuis in Prieska, wat in die Noordkaap is. Ons bied gaste 'n lekker bed-en-ontbyt opsie en is die perfekte slaapplek vir gaste wat wil ontspan en rus in ons gemaklike gastehuis. Dis ook die perfekte plek vir gaste wat die Doornberge en pragtige Oranjerivier wil besigtig.
Kom geniet die stilte van die Karoo in hierdie nuwe en moderne ontwikkeling. Kom geniet ons Karoo gasvryheid!
Akkommodasie
Geriewe
Tariff & Capacity