Skip to Content
Brandvlei
Brandvlei is ‘n tipiese klein dorpie, geleë op die R27 en reg in die middel tussen Calvinia en Kenhardt. Volgens oorlewering het Brandvlei sy naam gekry van ‘n trekboer, Ou Brand, wat in die 19de eeu langs die Sakrivier oorgestaan het met sy vee. Die Sakrivier stoot uit op vleie tydens ‘n vloed. Dis moontlik waar die “vlei” deel van die naam vandaan kom. Die Sakrivier is ‘n nie-standhoudende rivier en loop verby Brandvlei. In 1961 was die plase afgesny van die dorp tydens ‘n groot vloed van die rivier. Op sommige plekke het die rivier 18 myl breed geloop oor die vleie.
Brandvlei is ‘n tipiese klein dorpie, geleë op die R27 en reg in die middel tussen Calvinia en Kenhardt. Volgens oorlewering het Brandvlei sy naam gekry van ‘n trekboer, Ou Brand, wat in die 19de eeu langs die Sakrivier oorgestaan het met sy vee. Die Sakrivier stoot uit op vleie tydens ‘n vloed. Dis moontlik waar die “vlei” deel van die naam vandaan kom.

Die Sakrivier is ‘n nie-standhoudende rivier en loop verby Brandvlei. In 1961 was die plase afgesny van die dorp tydens ‘n groot vloed van die rivier. Op sommige plekke het die rivier 18 myl breed geloop oor die vleie.

Good to Know

Fuel Availability

  • Open 24/7

Meal Options

  • Coffee Shop
  • Limited to None After Hours Options
  • Restaurant
  • Restricted trading hours over weekends
  • Small Cafe
  • Takeaway

Groceries

  • Basic Needs Store
  • General Store
  • Limited trading hours over weekends

Neighbouring Towns

Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.