Skip to Content

Rietbron DTEC

Soos baie ander plattelandse dorpe was daar ook ‘n lang tyd wat Rietbron oorgelewer was aan die gevolge van droogtes en algemene verwaarlosing.  Mettertyd is huise wat vir jare onbewoon was, weer deur eienaars opgeknap en tuinery is aangelê.  Die NPO organisasie: Rietbron DTEC - Development, Tourism, Education & Conservation - het ook gehelp met die verbetering van algemene netheid in die dorp, uitlig van historiese plekke en opvoeding . Bome is weer geplant, tuine is aangelê en verskeie projekte in by skole en in die gemeenskap is geloods om die algemene aansig te verbeter. Danksê ‘n baie positiewe munisipaliteit word goeie vordering gemaak.

Verskilmakers
Nie-winsgewende organisasie
Sektor
  • Dorp verbetering
  • Natuurbewaring
Link copied!
Nie-winsgewende organisasie

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://rietbron.co.za/help/dtec/


Address

Rietbron