Ouma Rika
Rietbron kan net bereik word met grondpaaie, dus ideaal vir 4x4 en motorfietsryers. Dis die ideale wegbreekplek vir mense wat soek na Karoo omgewing, stilte en veiligheid. Voorwaar ‘n plek waar jy baie naby aan jou Skepper voel. Kom besoek ons gerus.
Ouma Rika is ‘n ruim huis wat slaapplek bied vir 11 persone. Dis ideaal vir groepbesprekings. Die huis is vernoem na ons baie spesiale ouma wat vir baie jare in die huis gewoon het. Daar is ‘n groot tuin met braaigeriewe. Hout en etes is beskikbaar.
Akkommodasie
Ete Opsies
Geriewe
Selfsorg
Tariff & Capacity