Skip to Content

Juliana

Rietbron kan net bereik word met grondpaaie, dus ideaal vir 4x4 en motorfietsryers. Dis die ideale wegbreekplek vir mense wat soek na Karoo omgewing, stilte en veiligheid. Voorwaar ‘n plek waar jy baie naby aan jou Skepper voel. Kom besoek ons gerus.

Juliana is ‘n geriflike 3 slaapkamer huisie met ‘n baie gesellige atmosfeer. Dis een van die eerste huise wat in Rietbron gebou is. Alhoewel die huis meer as 100jaar oud is, is sy tuin nog baie jonk.

Die huis is vernoem na ons ma en dogter.

Akkommodasie
Selfsorg
Geriewe
  • Veilige parkering
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Total Units: 1
  • Total Rooms: 3
Link copied!
Selfsorg

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

No set trading hours


Address

Piet Retief str, Rietbron