Skip to Content

Bokáro Boutique Guesthouse

Bokaro bied moderne verblyf reg in die middel van Prieska, en is reg langs die Priskab Koffie Winkel. 

Bokaro bied top kwaliteir, eerste klas akkomodasie vir die gesofistikeerde toeris of besigheidsman. 

Ons is trots om u die beste in gemak en gasvryheid te bied. 

Akkommodasie
Hotel Bed en ontbyt
Geriewe
  • Lugverkoeling
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R1,100.00 (Per Unit)
  • Total Rooms: 6
  • Total Guests: 9
Link copied!
Hotel Bed en ontbyt

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Address

1 Loots Boulevard, Prieska