Skip to Content
Middelburg
Middelburg lê in die middel van sy buurdorpe. Ongeveer 100 km van elk, Graaff-Reinet, Cradock, Steynsburg, Colesberg, Richmond & Hanover, vandaar die naam "Middelburg". Die dorp is omring deur berge en maak vir ‘n diverse ekologiese natuurskoon in die hartjie van die Groot Karoo. Erken vir sy kruie plantlewe wat natuurlik in die veld groei, en is ook een van die min, en beste, plekke in die wêreld waar fossiel lewe ontdek is asook San Rotskuns in grotte van die eerste bekende mens inwoners, die San Boesmans. Die restaurante en padstalle sal verseker dat jy iets lekkers kan geniet tussen deur besoeke aan die verskillende besoek punte. Hier is geboue wat dateer uit die vroeë 1800 tot ‘n ‘n ou water pomp wat ‘n geskenk was van Koningin Victoria. Die Middelburg toerisme reël gereeld feeste met propvol programme. Sien gerus die kalender vir meer inligting en datums.
Middelburg lê in die middel van sy buurdorpe. Ongeveer 100 km van elk, Graaff-Reinet, Cradock, Steynsburg, Colesberg, Richmond & Hanover, vandaar die naam "Middelburg".

Die dorp is omring deur berge en maak vir ‘n diverse ekologiese natuurskoon in die hartjie van die Groot Karoo. Erken vir sy kruie plantlewe wat natuurlik in die veld groei, en is ook een van die min, en beste, plekke in die wêreld waar fossiel lewe ontdek is asook San Rotskuns in grotte van die eerste bekende mens inwoners, die San Boesmans.

Die restaurante en padstalle sal verseker dat jy iets lekkers kan geniet tussen deur besoeke aan die verskillende besoek punte. Hier is geboue wat dateer uit die vroeë 1800 tot ‘n ‘n ou water pomp wat ‘n geskenk was van Koningin Victoria. 

Die Middelburg toerisme reël gereeld feeste met propvol programme. Sien gerus die kalender vir meer inligting en datums.

Good to Know

Fuel Availability

  • Open 24/7

Meal Options

  • Coffee Shop
  • Farm Stall
  • Limited to None After Hours Options
  • Restaurant
  • Restricted trading hours over weekends
  • Takeaway

Groceries

  • Butchery
  • Chain Supermarket
  • General Store
  • Limited trading hours over weekends