Koingnaas is deel van die langste woestyn op aarde wat deel is van die Namibia woestyn. Dis deel van wintersreënval van ongeveer 100mm per jaar. Koingnaas het sy oorsprong van die plaas Koingnaas van eienaar GH Vissser. Die naam het sy oorsprong van die Koekoe stam en beteken soetwater. Koingnaas is ongeveer 27km van Hondeklipbaai en ongeveer 65km van Kleinzee.

Neighbouring Towns
Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.