Skip to Content
Koingnaas
Koingnaas is deel van die langste woestyn op aarde wat deel is van die Namibia woestyn. Dis deel van wintersreënval van ongeveer 100mm per jaar. Koingnaas het sy oorsprong van die plaas Koingnaas van eienaar  GH Vissser. Die naam het sy oorsprong van die Koekoe stam en beteken soetwater. Koingnaas is ongeveer 27km van Hondeklipbaai en ongeveer 65km van Kleinzee.

Goed om te weet

Brandstof beskikbaarheid

  • Saturdays open till 12:00pm
  • Sundays Closed
  • Weekdays open office hours

Eten opsies

  • Coffee Shop
  • Limited to None After Hours Options
  • Restricted trading hours over weekends
  • Takeaway

Kruideniersware

  • Basic Needs Store
  • Limited trading hours over weekends

Buur dorpe

Afstande hieronder is die mees gewilde paaie, soms grond en soms teer.