Skip to Content

Korttermyn 
Samewerking Inisiatiwe

Aktief

Hou die spasie dop, ons deel binne kort meer.

Toekoms

Hou die spasie dop, ons deel binne kort meer.

Verlede

Bossie Goud Skattejag

‘n Jaar en ‘n half, vyftien dorpe, een baie ingewikkelde skatjag. Hier is wat ons geleer het en wat dit vir volgende keer beteken.

Lees meer 

 Kameraadskap-kunsprojek

Kameraadskap is ’n woord wat nie baie gebruik word nie, maar dis iets wat ’n basiese behoefte van menswees is. Ons Karoo en Kontrei is op ’n missie om dit op ’n praktiese manier weer by mense aan te wakker. Hoewel dit ’n basiese behoefte is, word dit nie meer in vandag se gejaagde lewe uitgeleef nie.

Lees meer