Carnarvon is ‘n half woestyn dorpie in die Noordkaap, omring met koppies en natuur wat in 1853 gevestig is. Mens kan die stilte hoor en pragtige uitsigte bewonder vanaf die beroemde Koeëlkop, Masolka dam se koppie of net by een van die rivier se oorlope. Wanneer hierdie dorp besoek word, moet mense die veld en die historiese areas besoek en die tyd hê om die mooi en klein dingetjies van die Karoo te sien. Ja, dit kan koud word en ja, dit kan warm word, met min swembaddens, moet mens vinnig ‘n koelte boom soek om af te koel.

Neighbouring Towns
Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.