Britstown het ‘n fassinerende verbintenis met ontdekkingsreisiger David Livingstone deur Hans Brits, wat hom op ‘n reis na die binneland vergesel het. Nadat hulle op die plaas Gemsbokfontein gevestig het, het Brits in 1877 ‘n deel daarvan verkoop om ‘n gemeenskap te stig, wat gelei het tot die bou van ‘n kerk en gemeenskapsentrum. Die dorpsbestuursraad het Britstown vanaf Maart 1890 regeer totdat dit in 1899 ‘n munisipaliteit geword het. Die dorp het strek ontwikkel met die ontdekking van diamante in Kimberley en goud in Witwatersrand. Maar voorspoed het so bietjie gekwyn met die spoorlyn tussen Johannesburg en Kaapstad wat Britstown gemis het.
Geleë by ‘n kruispad op die N12-hoofweg dien Britstown as ‘n spilpunt vir skaapboerdery in die streek. Die Smartt-sindikaat-besproeiingskema, 25 kilometer wes van die dorp, is in 1964 gebou. Wanneer dit genoegsaam gereën het veskaf die dam water aan lusern- en koringboere

Neighbouring Towns
Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.