Skip to Content

Rietbron Museum

Die ACV-saal is in 1925 gebou met geld wat die vrouens ingesamel het deur eierverkope. Dit was vir baie jare die enigste saal in Rietbron en het 'n belangrike rol in die dorp gespeel.

In 1978 is die saal deur die inisiatief en toewyding van Mev Joey van Zyl en deur 'n besluit van die biblioteekkomitee, as museum ingerig.

Die amptelike opening was op 13 November 1982.

Die hoofdoel was om die ou saal as historiese gebou te bewaar.

In 2008 het die Vroueklub die bestuur oorgeneem.

Efeze 1:3: De Goden Vader van onzen Heere Jezus Christus, die ons gezegend heeft met alle geestelijke zegening in den hemel in Christus.


Die sleutel is by Kapok Winkel en jul kan dit daar kry.

Koste is R40/persoon en R10 Kinders onder 10

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Bookings: Verkieslik
Besienswaardigheid
  • Museum en/of Monument
Link copied!
Besienswaardigheid

Contact Details

  Show phone number


Info Provided By


Trading hours

  • Monday: 6:30 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: Closed
  • Friday: 8 am – 7 pm
  • Saturday: 8 am – 10 am
  • Sunday: Closed

Address

Main Str, Rietbron

Op die R306 wat reguit deur die dorp loop. Om die hoek van die kerk