Matjiesfontein Museums
Matjiesfontein is 'n skatkis van besienswaardighede. Hoe dan anders as die dorp se oorsprong 'n vakansie dorp was wat deur Lord Milner gestig is. Die dorpie is as geheel in 1979 tot Nasionale Erfenisterrein verklaar.
Daar is soveel te sien dat jy 'n hele dag hier sal moet deurbring.
- Die Ou Poskantoor
- Pienk Kerk
- Historiese Krieketveld
- Hofhuis en Tronk
- Die Ou Bankgebou
- Britse weermag Remount Camp
- Meelmeul en Mineraalwaterwerke
- Die Spoorwegstasie
- Reisigerskapel
- Museums
Sien & Doen
Bookings: Verkieslik
Besienswaardigheid