Om Matjiesfontein te besoek is om terug te stap in tyd. Hierdie klein dorpie, aan die rand van die Groot Karoo, is in 1884 gestig deur die legendariese spoorwegman, James Douglas Logan. Dompel jouself in lewende geskiedenis; die lewe hier is 'n huldeblyk aan die vroeë Karoo, die Anglo-Boereoorlog en koningin Victoria se Engeland. Matjiesfontein is langs die N1 geleë, 2 uur en 45 minute se ry vanaf Kaapstad. Die dorpie is as nasionale gedenkwaardigheid geregistreer en jy kan 'n verskeidenheid van dinge sien en doen in die dorp. Ervaar wat die dorpie bied en word terug geneem in tyd.

Neighbouring Towns
Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.