Skip to Content
Matjiesfontein
Om Matjiesfontein te besoek is om terug te stap in tyd. Hierdie klein dorpie, aan die rand van die Groot Karoo, is in 1884 gestig deur die legendariese spoorwegman, James Douglas Logan. Dompel jouself in lewende geskiedenis; die lewe hier is 'n huldeblyk aan die vroeë Karoo, die Anglo-Boereoorlog en koningin Victoria se Engeland. Matjiesfontein is langs die N1 geleë, 2 uur en 45 minute se ry vanaf Kaapstad. Die dorpie is as nasionale gedenkwaardigheid geregistreer en jy kan 'n verskeidenheid van dinge sien en doen in die dorp. Ervaar wat die dorpie bied en word terug geneem in tyd.

Goed om te weet

Brandstof beskikbaarheid

  • No Fuel Station

Eten opsies

  • Coffee Shop
  • Limited to None After Hours Options
  • Restaurant
  • Restricted trading hours over weekends

Kruideniersware

  • Basic Needs Store
  • Limited trading hours over weekends

Buur dorpe

Afstande hieronder is die mees gewilde paaie, soms grond en soms teer.