Matjiesfontein Lokaal
Matjiesfontein is 'n historiese nedersetting in die Victoriaanse boustyl, in die hartland van die Karoo, sowat 100 kilometer noordoos van Worcester.
Ideaal vir alle smake, begrotings en geleenthede, van troues tot besigheidsvergaderings, daar is 'n verskeidenheid verblyf opsies asook ontspanningsaktiwiteite om almal gelukkig te hou.
Dienste
Algemeen
Venue