Skip to Content

Laerskool Merweville

Laerskool Merweville is 'n klein skooltjie in die hart van die Koup.

Die laerskool bied onderrig vanaf graad 1 tot 7 en bestaan uit drie multi-graad klasse. Hier kan leerders leer en speel in 'n veilige en gemeenskapsgeoriënteerde omgewing. 

In 2023 verander die skool na 'n inklusiewe skool om ook leerders te ondersteun met leer- en fisiese hindernisse.

Dienste
Skool
Skool
  • Sekondêre skool
Link copied!
Skool

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 7:30 am – 2 pm
  • Tuesday: 7:30 am – 2 pm
  • Wednesday: 7:30 am – 2 pm
  • Thursday: 7:30 am – 2 pm
  • Friday: 7:30 am – 1:30 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Laerskool Merweville, Church St, Merweville