Skip to Content
Merweville
Merweville is omtrent 45 km Noord-Wes van Prince Albert Weg. Die dorp was gevestig op die plaas Vanderbylskraal in 1904 en vernoem na pastoor  P van der Merwe (1860-1940), minister van Beaufort Wes van die NGK. Kom besoek die gewilde Boekklub Koffiewinkel en waar die TV reeks afgespeel het - Die Boekklub. Ons kerk, pastorie en Mall was ook kort-kort op die skerm te siene! Hier is ‘n lieflike styl paadjie tot op die kopie vanwaar jy die hele dorp kan sien en geniet! Kom gesels met Belia van Muller Handelaars, of soos meeste dit ken, Belia se winkel! As jy gelukkig is, is tannie Marie ook daar om jou dag in te kleur! Merweville Mall is ook ‘n moet sien! Jy was nog nie in so mall! Kom stap deur ons stil en skoon strate en beleef hoe Merweville sonder straat ligte vasgehaak het by vroeër tye! Moet ook nie ons jaarlikse Dankfees in April misloop waar daar meer as 3000 pannekoeke verkoop word! Elke September het ons ook ‘n Lam en Olyffees waar jy geleentheid kry om by stalletjies in of voor inwoners se huise deur te beweeg en kan plaaslik vervaardigde en tuisgemaakte produkte kan koop!
Merweville is omtrent 45 km Noord-Wes van Prince Albert Weg. Die dorp was gevestig op die plaas Vanderbylskraal in 1904 en vernoem na pastoor  P van der Merwe (1860-1940), minister van Beaufort Wes van die NGK.

Kom besoek die gewilde Boekklub Koffiewinkel en waar die TV reeks afgespeel het - Die Boekklub. Ons kerk, pastorie en Mall was ook kort-kort op die skerm te siene!

Hier is ‘n lieflike styl paadjie tot op die kopie vanwaar jy die hele dorp kan sien en geniet!

Kom gesels met Belia van Muller Handelaars, of soos meeste dit ken, Belia se winkel! As jy gelukkig is, is tannie Marie ook daar om jou dag in te kleur!

Merweville Mall is ook ‘n moet sien! Jy was nog nie in so mall!

Kom stap deur ons stil en skoon strate en beleef hoe Merweville sonder straat ligte vasgehaak het by vroeër tye!

Moet ook nie ons jaarlikse Dankfees in April misloop waar daar meer as 3000 pannekoeke verkoop word!

Elke September het ons ook ‘n Lam en Olyffees waar jy geleentheid kry om by stalletjies in of voor inwoners se huise deur te beweeg en kan plaaslik vervaardigde en tuisgemaakte produkte kan koop!

Good to Know

Fuel Availability

  • Saturdays open till 12:00pm
  • Sundays Closed
  • Weekdays open office hours

Meal Options

  • Coffee Shop
  • Limited to None After Hours Options
  • Restricted trading hours over weekends

Groceries

  • Café
  • Limited trading hours over weekends
  • Local Grocery Store

Neighbouring Towns

Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.