Skip to Content

Bucklands Gasteplaas / Guest Farm

Bucklands is 'n 5de generasie familieplaas in die Suid Oostelike hoekie van die Groot Karoo.

Ons is baie betrokke by bergfietsbyeenkomste, motorfietsgroepe, 4x4 byeenkomste, asook staptoere en perde toere doen hier aan vir verblyf.  Die groot onthaalsaal met kampplek voor sy deur, is ideaal vir sulke byeenkomste, maar word ook gebruik vir funksies, troues ens.

Die Ouwerwe is weer ideaal vir natuurliefhebbers wat van hul selfone wil ontsnap.  Die huis bied slaapplek vir 12 gaste in 3 kamers en het alle selfsorgbenodighede.

Ghe Ghe is 'n gerestoureerde skaapwagtershut, ager teen die berg, en dien as stappershut, maar is 'n moet vir wegbreekmense met 4x4 of bergfietse.  Dit is 'n unieke ondervinding, weg van alles, in die natuur.

Die 3 en 5 dag staproetes is gewild en neem stappers deur die Grootrivierspoort, een van die mooiste plekke in die Karoo!

Akkommodasie
Selfsorg Bed en ontbyt Kampering Wildkampeer Plaasverblyf
Algemene Info
  • Selfoon ontvangs sleg
Ete Opsies
  • Aandete
  • Braaipakke
  • Etes net op vooraf-bespreking
  • Kosmandjie
  • Middagete
  • Ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Kaggel
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Kampering
  • Donkie stort
  • Elektrisiteit op aanvraag
  • Gemeenskaplike Badkamers
  • Gemeenskaplike Kombuis
  • Kragpunt
Selfsorg
  • Basies - stoof en nodigste
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Total Units: 4
  • Total Rooms: 9
  • Total Guests: 30
Eet & Drink
Kroeg
Generies
  • Wi-fi
Menu
  • Bedien alkohol
  • Hoofmaaltye
  • Koffie en tee
  • Ligte etes
  • Wegneemetes
Dienste
Venue Toerisme
Toerisme
  • Inligtingsbron
Venue
  • Korporatiewe funksies
  • Opleiding en konferensie fasiliteite
  • Reunies
  • Spanbou
  • Spesiale funksies
  • Teepartytjies
  • Troues
Link copied!
Selfsorg Bed en ontbyt Kampering Wildkampeer Plaasverblyf Kroeg Venue Toerisme

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://www.bucklands.org.za/


Trading hours

  • Monday: 9 am – 6 pm
  • Tuesday: 9 am – 6 pm
  • Wednesday: 9 am – 6 pm
  • Thursday: 9 am – 6 pm
  • Friday: 9 am – 6 pm
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Bucklands Guest Farm, Cockscomb, Steytlerville