Skip to Content

Angler & Antelope Gastehuis

Die Angler & Antelope Gastehuis (die visserman en sy bokkie!) is gelee in die dorp Somerset-Oos (nou KwaNojoli). Dit is 'n baie gerieflike 4-ster gastehuis, met twee adisionele self-sorg eenhede op die perseel. Die gastehuis het 'n warm atmosfeer, met pragtige hout meubels, wat so amper amper antiek is. Maar moet nie bekommer nie, jy gaan nie op groot oumagroetjie se matras slaap nie! Die beddens is gemaklik, en jy sal al die moderne geriewe soos sonkrag, waterpompe, lugreeling en Wi-Fi he om jou kuier baie gerieflik te maak. Om nie te praat van die lekker Karoo kos wat jy ook kan geniet, of die vlieghengel wat jy kan bespreek deur Alan. Doen jouself 'n guns en bespreek hom om jou uit te vat vir 'n dag wat jy nooit sal vergeet nie! 

Akkommodasie
Gastehuis Selfsorg
Ete Opsies
  • Etes net op vooraf-bespreking
  • Ontbyt
Geriewe
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Selfsorg
  • Basies - stoof en nodigste
  • Minimaal - ketel / mikrogolf
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R750.00 (Per Person)
  • Total Units: 9
  • Total Rooms: 10
  • Total Guests: 22
Link copied!
Gastehuis Selfsorg

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  http://www.anglerandantelope.co.za


Trading hours

No set trading hours


Address

2 College Street, KwaNojoli