ABO Burgermonument
Tussen Calvinia en Nieuwoudtville is daar ’n monument ter herdenke aan die laaste wapenneerlegging van die tweede vryheidsoorlog 1899-1902 wat in die omgewing langs die Oorlogskloofrivier plaasgevind het. Dit beeld ‘n jong man uit wat sy wapen op die grond sit en ‘n pen in die lug hou wat sinne beeld dat die wapens neergelê is, maar daar word voor geveg vir onafhanklikheid van Engeland met die pen.
Sien & Doen
Besienswaardigheid