Skip to Content
Kleinpoort
Langs die R75 vind jy Kleinpoort, 'n baie klein vriendelike Karoo-dorpie van Sukkulente Karoo en Vallei Bosveld ruigtes tussen die Klein- en Groot Winterbergreekse. Kleinvee- en wildboerdery oorheers. Die gebied van Kleinpoort tot Grassridge sluit intensiewe ekotoerisme in wat met wildplase geassosieer word. dit is 'n grootliks 'ongepte' landskap wat ontwikkel word vir ekotoerisme, bewaring en sy natuurskoon eienskappe. Kleinveeboerdery oorheers, met wyd verspreide plaasopstalle, waarvan baie strukture en geboue insluit wat ouer as sestig jaar is. Die area staan bekend as 'n skilderagtige ekotoerismebestemming, bv. Kleinpoort Farmstall, Blaaubosch Game Farm and Lodge en die wildplase by Noorslaagte, Krompoort, Kleinrivier, Mouton en Coegarivier. By die ingang van die dorp vind jy Kleinpoort Padstal, gevolg deur Two Water Safari’s, vulstasie en Algemene Handelaar. Openingstye verskil en is beperk oor naweke.

Good to Know

Fuel Availability

  • Saturdays open till 12:00pm
  • Sundays Closed
  • Weekdays open office hours

Meal Options

  • Farm Stall
  • Restricted trading hours over weekends

Groceries

  • Basic Needs Store
  • Limited trading hours over weekends

Neighbouring Towns

Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.