Keimoes is 'n pragtige klein dorpie wat se naam en aantreklikheid alles te danke is aan die plaaslike waterbron en mooi rivier aar wat daar vloei. Geleë in die Noord-Kaap in Suid-Afrika, Keimoes is bekend vir die groen plantegroei en klip koppies wat gekomplimenteer word deur warm weer en sonnige dae.
Een van die mooiste attraksies is Tierberg Natuur reservaat geleë net 4km buite die dorp. Die berg gee die beste en asemrowende uitsig oor die Oranje rivier vallei met sy mooi eilande en besproeiings skema. Die reservaat is 160 ha groot en is die tuiste van baie verskillende spesies bokke en plantlewe. Die klere van die plantlewe en blomme is veral iets om te beleef gedurende Lente tyd. Laat winter laat ook die Aalwyne van die gebied blom en maak dat daar altyd pragtige natuur is om te sien reg deur die jaar.
Keimoes het ook 'n paar monumente met interessante geskiedenis en inligting wat besoekers kan kom sien soos die Nederduitse Gereformeerde sendingkerk wat gebou waas deur Dominee Schröder in 1889, asook die bekende Waterwiel.
Alhoewel die dorpie stil is, is dit 'n plek waar mense kan kom om te rus in die natuurskoon en pragtige rivier kan kom geniet.

Neighbouring Towns
Distances below are the most popular roads, sometimes dirt and sometimes tar.