Williston Gholfklub
Willie Deyezel gholfbaan op Williston het olie en sand setperke. Hier is 9 putjies met 2 bowwe elk so kan 18 rondtes speel.Hier is ook ‘n kroeg en braai area wat gholfdae gesellig maak. Behalwe vir gholf word die saal uitverhuurGholbaan is elke Saterdag oop so van 10:00am tot 23:00, res van die week baan is net oop op vooraf bespreking by Jakkie Barnard: 0761030429Met De Wet straat uit tot op grondpad en neem die paadjie links net voor die tennis bane en ry tot by gholfklub
Sien & Doen
Bookings: Verpligtend
Fasiliteite
Dienste
Bookings: Verpligtend
Klub / Vereniging