Skip to Content

Steytlerville Villa Gastehuis

Die Villa is een van die oudste huise in die dorp en spog nog met baie van die oorspronklike kenmerke. Ons bied veilige, stil en unieke akkommodasie in 4 slaapkamers met en-suite badkamers. Ons het 'n groot sitkamer gevul met banke waar gaste rustig kan sit en lees of net ontspan. Ons het 'n groot tuin met apies wat speel in die bome, 'n swembad, eerlikheidskroeg en braai geriewe, perfek vir die warm somersdae en aande. Die erf is omring en het 'n veiligheidshek, parkering is verniet en veilig. Ons is groot diereliefhebbers en daarom is ons troedeldier vriendelik. Ons strewe om die beste en vriendelikste diens aan ons gaste te lewer en ons glo 'n besoek aan die Villa is 'n absoluut moet.

Akkommodasie
Bed en ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R400.00 (Per Person)
  • Total Units: 2
  • Total Rooms: 4
  • Total Guests: 14
Link copied!
Bed en ontbyt

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  http://www.steytlervilleguesthouse.com


Address

26 High street, Steytlerville