Stage 4: Fraserburg to Loxton
DIREKTE ROETE: Afstand van Fraserburg na Loxton: 100 km op ‘n goeie grondpad
- Ry verby afgeleë plase, met af en toe klipruïnes en krale
- Suid van Loxton, op die R381, is die bekende Jakhalsdans Gasteplaas
- Besoek Annelise Vorster Meyer se Kunsgalery
- Verskeie eetplekke, insluitend Loxton Lekker
- Verskeie gastehuise, insluitend Karos Gastehuis en Biesiespoort Gasteplaas, net noord van Loxton
- Pragtige boomryke strate en ‘n rustieke atmosfeer.
Sien & Doen
Besienswaardigheid