Karoo Development Foundation
Die Karoo Ontwikkelingstigting bevorder samewerking tussen die vier Karoo provinsies: Wes-Kaap, Oos-Kaap, Noord-Kaap en die suid-Vrystaat. Ons fokus op die registrasie en bestuur van die Karoo Lam projek; die ontwikkeling van die Vergete Grootpad-Roete; ontwikkelingsprojekte in Loxton en omliggende dorpe; en die stigting van 'n fossielmuseum in Graaff-Reinet. Ons het al verskeie Karoo konferensies gereel sedert ons stigting in 2009.
Dienste
Klub / Vereniging
Verskilmakers
Sektor