Stage 3: Sutherland to Fraserburg
Fase 3 Direkte Pad DIREKTE ROETE:
Afstand van Sutherland na Fraserburg: 108 km op ‘n goeie grondpad (R356)
- Ry verby afgeleë plase, met af en toe klipruïnes en krale
- Die Kareerivier was in 1801 die noordelike grens van die Kaapkolonie
- Fraserburg is ‘n aangename Karoodorp
- Die geskiedkundige “peperbus”-struktuur op die dorpsplein
- Verskeie aantreklike akkommodasie-opsies en ‘n klein restaurantjie
- Noord van Fraserburg was daar twee historiese sendingstasies, gestig omstreeks 1795, maar dit is nie oop vir besoekers nie.
Fase 3 via die “Rantepad” (Rugpad) ALTERNATIEWE ROETE:
Afstand van Sutherland na Fraserburg: 128 km op ‘n goeie grondpad
- Pragtige berglandskap met uitsigte vanaf die Rand
- Verskeie aantreklike gasteplase
- Fietsryers gebruik dikwels hierdie pad.
Sien & Doen
Besienswaardigheid