Skip to Content

Senqu River Nuts

Op die Noordelike oewer van die groot Oranjerivier – waar rots, gras en 'n aar van wonderwater ontmoet, vind jy die De Hoek & Spitzkop-plase. Dit is die hartklop van Wercon Family Farms. Hier, net buite Prieska in die Noord-Kaap, is waar eienaars Connie & Rina Coetzee hul tuiste gemaak het. ’n Klipgooi teen die rivieroewer af is waar hul seun Conrad en sy vrou Esmari hul huis en drome op Kephale-plaas gebou het.

Ons SENQU RIVER PISTACHIO-boorde is vir die laaste 26 jaar in die waters van die magtige Oranjerivier gewortel. Elke boom in ons boord is met die hand geselekteer, geokkuleer en versorg om ons kliënte van die beste kwaliteit pistache te voorsien.

WERCON spog met sy eie fabriek (en gedugte span) wat ons SENQU RIVER PISTACHIOS net hier op die plaas verwerk.

Produkte
Boerdery Spens
Boerdery
  • Kleinvee
  • Neute
Spens
  • Ingemaakte en verpakte kos
  • Peuselhappies
How to Buy
  • Aanlyn
  • Eie winkel
Available At
Link copied!
Boerdery Spens

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://werconboerdery.co.za/


Trading hours

  • Monday: Closed
  • Tuesday: Closed
  • Wednesday: Closed
  • Thursday: Closed
  • Friday: Closed
  • Saturday: Closed
  • Sunday: Closed

Address

Spitzkop/De Hoek, Prieska