Wercon Familie Boerdery
Op die Noordelike oewer van die groot Oranjerivier – waar rots, gras en 'n aar van wonderwater ontmoet, vind jy die De Hoek & Spitzkop-plase. Dit is die hartklop van Wercon Family Farms. Hier, net buite Prieska in die Noord-Kaap, is waar eienaars Connie & Rina Coetzee hul tuiste gemaak het. ’n Klipgooi teen die rivieroewer af is waar hul seun Conrad en sy vrou Esmari hul huis en drome op Kephale-plaas gebou het.
Produkte
Boerdery
How to Buy