Skip to Content

Sement pad

’n Deel van die R329 tussen Willowmore en Steytlerville is ’n enkel sement pad. Die pad was in 1954 voltooi met sement omdat dit meer ekonomies was as om met Asphalt  te bou.
36km van die pad is ’n enkel baan so mens speel “chicken” tot op ’n punt en dan ry jy maar so wydsbeen eenkant op die sement en eenkant op die die grond.  
Aan die noorde kant van die pad ry jy al langs die asemowende Grootrivier berge. 
Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Iets unieks
Link copied!
Besienswaardigheid

Address

R329, Steytlerville

Tussen Willowmore enSteytlerville