Skip to Content

Sarrisam Museum

Die geslagte op die plaas Sarrisam het gesorg vir baie stories en items wat deur die jare gebruik was op die plaas. Gert Engelbrecht is gebore op die plaas in 1944 in ‘n matjieshuis, en daar is tot ‘n foto van die huisie in die museum. Deur die jare was nuwer toerusting en tegnologie gebruik maar van die oues is nooit ontslae geword nie, en het ‘n tuiste gevind in die Sarrisam museum. Gert neem jou self deur die museum en deel die stories.

Daar is nie selfoon sein nie, so Whatsapp asseblief om ‘n besoek te bespreking.

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Bookings: Verpligtend
Besienswaardigheid
  • Geskiedkundig
  • Museum en/of Monument
Link copied!
Besienswaardigheid

Contact Details

  Show phone number

  Show email


Trading hours

  • Monday: 8 am – 5 pm
  • Tuesday: 8 am – 5 pm
  • Wednesday: 8 am – 5 pm
  • Thursday: 8 am – 5 pm
  • Friday: 8 am – 5 pm
  • Saturday: 8 am – 1 pm
  • Sunday: Closed

Address

Sarrisam, Garies

Op die grond pad wat lei na Drie-kop hek van die Namakwa Nasionale Park