Gert Sarrisam
Gert Engelbrecht of soos hy bekend staan Gert Sarrisam is ‘n Namakwalander in murg en been. Gebore op die plaas Sarrisam is waar hy nog steeds bly en werk. Hy het ‘n passie om stories van die area oor te vertel dat dit behoue bly vir die nageslag. Buiten sy museum op sy plaas het hy ook al drie boeke geskryf.
- Vonke uit die Koeroeklip
- As murasies kon praat
- Vammalewe se vuurstories vat vlam
Kontak hom gerus om by hom te bestel.
Produkte
Leesstof
How to Buy