Skip to Content

Rhynse kerkgebou

Die Sendingstasie Amandelboom wes van die Karee-berge is gestig toe die gemeenskap van 700 Basters die Rynse Sendinggenootskap van Wuppertal versoek het vir die diens van 'n sendeling en 'n onderwyser.

Die gemeentelede het vinnig gegroei, so hierdie gebou is die derde kerk wat hulle gebou het om die groeiende lidmaattal te akkommodeer. Die kerk is op 17 Nov 1857 ingewy.

Tans is die kerkgebou in privaat besit en werk hulle daaraan om 'n teologiese navorsingsentrum daar te stel met 'n versamel boeke van oraloor gekom het.

As jy die binne kant van die kerk wil sien reel vooraf met Cora by 082 463 3927

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Bookings: Verkieslik
Besienswaardigheid
  • Argitektuur
  • Geskiedkundig
Link copied!
Besienswaardigheid

Contact Details

  Show phone number


Address

End of Mulder Str,, Williston