R341- N12 to N9
Die R341 verbind die N12, by De Rust en die N9, so halfpad tussen Willowmore en Uniondale. Hierdie is altyd ‘n mooi roete om te ry met sy besonderse koppies. Augustus/September maande is die Aalwyne ook vol aan in blom so definitief die moeite werd om hierdie pad te verken.
Sien & Doen
Besienswaardigheid