Skip to Content

Ou Kerkhof

Die ou Kerkhof oorkant die fontein, was vanaf 1841 in gebruik. Dit het in onbruik geraak met die stigting van die NG gemeente in 1913. In 1915 is in skenking van R10 gebruik om die kerkhof te omhein.

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Geskiedkundig
Link copied!
Besienswaardigheid

Info Provided By


Trading hours

No set trading hours


Address

R306, Rietbron

By die ingang van die dorp van Willowmore af, R306