Skip to Content

NG Kerk, Williston

Kerk is gebou uit sandsteenklip wat ontgin is net buite die dorp. Ingevoerde bou materiaal is per spoor vervoer tot by Matjiesfontein en Leeu-Gamka en van daar met donkie-waens tot hier vervoer. 

Die kerk is in 'n Neo-gotiese style ontwerp en in 1912 is die hoeksteen gelê.

Loop om die kerk en jy sal 'n trommel kry by die ingang van die labirint wat die volle geskiedenis het. 

Bron: Vergete Stories Williston deur Elsa van Schalkwyk

Toegang kan van die hek agter die kerk verkry word

As jy die binne kant van die kerk wil sien reel vooraf met Cora by 082 463 3927

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Argitektuur
  • Geskiedkundig
Link copied!
Besienswaardigheid

Contact Details

  Show phone number


Trading hours

No set trading hours


Address

Robinsky str,, Williston