N.G. Kerk Pofadder
Pofadder se N.G. kerk is 'n nasionale monument, en is in 1922 gebou. 'n Nuwe kerk is in 1978 gebou, maar so gebou dat dit met die ou kerk verbind is.
Sien & Doen
Besienswaardigheid