Skip to Content

N.G. Kerk Merweville

Die indrukwekkende gotiese boustyl Ned. Geref. Kerk gebou in Merweville is moeilik om mis te kyk. Die kerk gebou soos hy daar staan het wel ’n hele paar stories, waarvan die dak een is.

Met die bou van die kerk was teëls van oorsee bestel en per skip na Suid-Afrika gestuur. Maar as gevolg van die Eerste Wêreld oorlog in 1914 het die skip nooit sy bestemming bereik nie. Vermoedelik gesink. ’n Alternatiewe plan moes gemaak word en teen ‘n addisionele koste van £280 is die dak met malthoid bedek. Die dak is nooit geteël nie maar is later met sink bedek.

Bronne:

Gedenkboek van die Ned. Geref. Gmeentte Meweville 1904 -1954 deur M.F Erasmus oud-skoolhoof van Merweville

Die Koup Jubel – N.G. Kerk Merweville 1904 – 2004 deur Theresa van Vuuren

Sien & Doen
Besienswaardigheid
Besienswaardigheid
  • Argitektuur
Link copied!
Besienswaardigheid

Trading hours

No set trading hours


Address

Church Str,, Merweville