Skip to Content

Marlu Farm Stay & Camping

Commessie, word al vir 5 geslagte deur die Dorfling familie geboer ♥ Die pragtige natuur in ons omgewing, is ons grootste attraksie! Dis `n voorreg om hier te kan leef en arbei - ek deel graag dit met ons gaste, want ek glo ons elkeen behoort te BLOM waar ons geplant word.

Hier word intensiewe skaap boerdery toegepas, is `n voer verwerking aanleg en bokhaar – projek. Ons doen uitstappies en plaastoere.

4x4, voëlkyk, pa&seun jag-geleenthede, spanbou, ens

Kampeer

Privaat badkamer

Skoolhuis

2 Slaapkamers elke met `n badkamer – gas geyser

Daar is `n kombuis met die nodige, maar geen ESKOM nie, net gas en generator

Stoep  met braai fasiliteite

Aandete, bed en ontbyt  kamers

In die hoofhuis is 2 kamers wat 1 volledige badkamer deel

Die kamers het koffie maak fasiliteite & gratis Wi-Fi en vol DSTV

In die Lapa area is 2 kamers elk met badkamer

Hier kan die beddens verander word indien nodig (2x enkel bed of 1x King Size)

Die Lapa het `n volledig toegeruste kombuis 

Akkommodasie
Selfsorg Kampering
Algemene Info
  • Selfoon ontvangs sleg
Ete Opsies
  • Aandete
  • Braaipakke
  • Etes net op vooraf-bespreking
  • Kosmandjie
  • Ontbyt
Geriewe
  • Braai
  • Lugverkoeling
  • Sateliet TV
  • Swembad
  • Veilige parkering
  • Wi-fi
Kampering
  • Donkie stort
  • Privaat Badkamer
  • Privaat Kombuis
Selfsorg
  • Ten volle - oond en ekstras
Tariff & Capacity
  • Tariff From: R400.00 (Per Person)
  • Total Units: 5
  • Total Rooms: 13
  • Total Guests: 34
Link copied!
Selfsorg Kampering

Contact Details

  Show phone number

  Show email

  https://marlu.co.za/


Trading hours

No set trading hours


Address

Commessie,, Steytlerville